Om Jou Te Vergeet
Samantha Leonard
4:09Is dit te laat het ek als verloor? Voute gemaak wat het ek oor? Ek het min maar ek gee my hart Lê dit voor jou neer sal jy dit vat? Het ek nogsteeds ‘n kans ek wil dit nie glo Soos branders val kan ek dit hoor Hoe ek asem haal en weer van voor Die golwe breek soos reën wat val Wat van my weggevat was weer kom haal Die son se lig weer deur my straal Soos wind wat waai sal ek bly loop ‘n Nuwe begin weer nuwe hoop Ek sal oorwin ek sal bly staan Tyd staan stil maak dit nog saak? Op ‘n plek waar niemand my kan raak Geheue van wie ek voorheen was Dieselfde naam dieselfde hart Langs die pad in ‘n skaduwee geglo Soos branders val kan ek dit hoor (Kan ek dit hoor) Hoe ek asem haal en weer van voor Die golwe breek soos reën wat val Wat van my weggevat was weer kom haal Die son se lig weer deur my straal Soos wind wat waai sal ek bly loop ‘n Nuwe begin weer nuwe hoop Ek sal oorwin ek sal bly staan As liefde weer beloftes breek Die leuens die waarheid weer wegsteek Jou vuur se vlam weer laat verdwyn Die golwe breek soos reën wat val Wat van my weggevat was weer kom haal Die son se lig weer deur my straal Soos wind wat waai sal ek bly loop ‘n Nuwe begin weer nuwe hoop Ek sal oorwin ek sal bly staan