Hey Sonneblom
Droomsindroom
3:31lang pad tien kilos dan is ek terug skat onthou jy ons was jong lovers op die Platteland ek hou vas so skuif soos wat ek kan en tyd vlieg vat my terug as ek nou kon kies jy weet ek doen als wat ek kan die skade is gemaak die stad brand vat my terug na die huis laat ek daar kan vergaan dit was nog nooit veel nie maar dis al wat nog staan en ek dink ek verstaan hoekom jy terug wou gaan so net vir vanaand hou vas so stuif soos jy kan houvas so stuif soos wat jy kan ek is moeg veg die slaap want ek weet ek moet more van jou vergeet want jy is weg ons stap die pad maar dis net tot so ver en dalk het ek als verbeel hoe jy my in die aande kon groet was ons tyd gesteel ek leen 'n oomblik as jy my soek en ons val gereeld maar die keer sukkel ek om te staan kom en maak my heel en wys my waar kom ek vandaanvat my terug na die huis laat ek daar kan vergaan dit was nog nooit veel nie maar dis al wat nog staan en ek dink ek verstaan hoekom jy terug wou gaan so net vir vanaand hou vas so stuif soos jy kan houvas so stuif soos wat jy kan