Hou My Stywer Vas
Snotkop
3:40So as dit lyk soos vakansie En dit ryk soos vakansie En dit suip soos vakansie Is dit VA-KAN-SIE En as dit klink soos vakansie En dit blink soos vakansie En dit drink soos vakansie Is dit VA-KAN-SIE Die jol is dik in Desember Dik in Desember Al die boude lyk soos prente Parmantige presente Kyk hoe pronk al die vente Brandewyn trek nou rente Jol is dik in Desember (Dik in Desember) Kom stamp dit los Jy en jou bende Die jol is dik in Desember, Desember is dik Ek voel 'n veer Ek het my sente Die jol is dik in Desember, Desember is dik Kom stamp dit los Jy en jou bende Die jol is dik in Desember, Desember is dik Ek voel 'n veer Ek het my sente Die jol is dik in Desember, Desember is dik Ons gaan stil sit verband, kom steek die Weber's aan Is lus vir slordig raak tot in die nuwe jaar Girls in die karavan, hul maak my tent op slaan Is lus vir mosig raak tot dat jou ma verjaar Is lus vir slordig raak tot in die nuwe jaar Is lus vir morsig raak tot dat jou ma verjaar So as dit lyk soos vakansie En dit ruik soos vakansie En dit suip soos vakansie Is dit VA-KAN-SIE En as dit klink soos vakansie En dit blink soos vakansie En dit drink soos vakansie Is dit VA-KAN-SIE Die jol is dik in Desember Dik in Desember Ek het drank in my Venter Vanaand raak ons flenters Ons is vol goeie wenke Partyjie presidente Dik in Desember (Dik in Desember) Kom stamp dit los Jy en jou bende Die jol is dik in Desember, Desember is dik Ek voel 'n veer Ek het my sente Die jol is dik in Desember, Desember is dik Ons gaan stil sit verband, kom steek die Weber's aan Is lus vir slordig raak, tot in die nuwe jaar Girls in die karavaan, hul maak my tent op slaan Is lus vir morsig raak tot dat jou ma verjaar Is lus vir slordig raak tot in die nuwe jaar Is lus vir morsig raak tot dat jou ma verjaar Ons gaan vakansie hou tot dat jou sister trou Ons gaan parmantig raak tot dat die vensters kraak Ons gaan die dubbels drink tot dat die toekoms blink Ja ons gaan die dubbels drink tot dat die toekoms blink