Hiekies In Hartenbos
Snotkop
3:27Hier’s wat ek doen ek neem ‘n selfie Ek neem ‘n selfie want ek kan En ek sit dit op Facebook Hashtag ek’s die man Selfie van my lyf Selfie op my huis Selfie op die bank hier in my ma se huis Selfie van my pecs Stuur dit vir my eks Lankal opgebreek maar ek weet sy wil my hê Baby ek flex dit en het dit maak ek jou lus om te proe Ek post my fotos al my kiekies dat jy daarna kan loer Jy sien ek werk dit ek snip dit hier voor die spieël op die vloer Smeer my met olie en met een oog wat vir jou koekeloer Want ek’s so lief lief lief lief daarvoor om selfies te neem Ek neem sommer een twee drie vier vyf ses baby daar’s geen probleem O op die bed en in die bad ag wat ek neem sommer twee Ek kyk ek flex ek smile ek neem Hier’s wat ek doen ek neem ‘n selfie Ek neem ‘n selfie want ek kan En ek sit dit op Facebook Hashtag ek’s die man Selfie van my lyf Selfie op my huis Selfie op die bank hier in my ma se huis Selfie van my pecs Stuur dit vir my eks Lankal opgebreek maar ek weet sy wil my hê Baby ek werk dit ek tag dit ek maak jou lus om te trou Ek neem van voor af en van bo af wat jy sien ek sê joh Jy sien ek looi dit ek gooi dit hier voor die spieël in die gym Ek sit my flash af en ek wag dat al die comments begin Want ek’s so lief lief lief lief daarvoor om selfies te neem Ek neem sommer vyf ses sewe agt so sê my wat’s die probleem? O in my kar en in die tuin jy kyk in sonskyn of reën Ek kyk ek flex ek smile ek neem Hier’s wat ek doen ek neem ‘n selfie Ek neem ‘n selfie want ek kan En ek sit dit op Facebook Hashtag ek’s die man Selfie van my lyf Selfie op my huis Selfie op die bank hier in my ma se huis Selfie van my pecs Stuur dit vir my eks Lankal opgebreek maar ek weet sy wil my hê Dis incredible ek weet jy wil Click like want ek tag jou op my selfie Dis incredible ek weet jy wil Click like want ek tag jou op my selfie Hier’s wat ek doen ek neem ‘n selfie Ek neem ‘n selfie want ek kan En ek sit dit op Facebook Hashtag ek’s die man Selfie van my lyf Selfie op my huis Selfie op die bank hier in my ma se huis Selfie van my pecs Stuur dit vir my eks Lankal opgebreek maar ek weet sy wil my hê Ek neem ‘n selfie