Notice: file_put_contents(): Write of 628 bytes failed with errno=28 No space left on device in /www/wwwroot/muzbon.net/system/url_helper.php on line 265
Sonja Herholdt - Harlekyn | Скачать MP3 бесплатно
Harlekyn

Harlekyn

Sonja Herholdt

Альбом: Harlekyn
Длительность: 3:55
Год: 1979
Скачать MP3

Текст песни

bring vir die harlekyn nog wyn
rooi wyn vir sy lag en trane en pyn
want hy wys ons die nuwe wind wat waai
van die vaal tot onder in saldanhabaai
bring vir die harlekyn nog wyn
rooi wyn vir sy lag en trane en pyn
want hy wys ons die nuwe wind wat waai
van die vaal tot onder in saldanhabaai
sirkus mense is in die dorp
groot tent verrys en die narre staan daar rond
helder kleur vragmotors kom en gaan
manne op die stokke en waens wat eenkant staan
bring vir die harlekyn nog wyn
rooi wyn vir sy lag en trane en pyn
want hy wys ons die nuwe wind wat waai
van die vaal tot onder in saldanhabaai
sirkus meester knik sy kop
betree dan die arena en sit sy swart hoed op
blaas eers op sy fluitjie afrigter lig sy stok
seilgordyne gly oop en die leeus kom uit hul hok
hoogtou akrobate die mense slaak n sug
dwarsoor met eenwiel fietse dan keer hul weer terug
en eenkant in die donker weggesteek voel ek klein
want niks is ooit so hartseer soos die traan van die harlekyn
bring vir die harlekyn nog wyn
rooi wyn vir sy lag en trane en pyn
want hy wys ons die nuwe wind wat waai
van die vaal tot onder in saldanhabaai
bring vir die harlekyn nog wyn
rooi wyn vir sy lag en trane en pyn
want hy wys ons die nuwe wind wat waai
van die vaal tot onder in saldanhabaai