Turbulence
Miles Carter
3:10Here maak my brave and kind and true Albert speel Blink 182 Al daai perske wolke word vanoggend lanks hul lovers wakker Teen 'n lugte blou laken Die winde waai die eerste warm Sy sal weer so waai is My kinders my onthou vir my aftershave As ek agter 'n sweet-hearted wese aan die donker ingaan Here vul ons spore met goud en gooie kruie Dat ons die paaidjie terug uit die hemel kan volg na die hier en die nou As ek nie brave nie Maar kind en true Al is die laken dan donker blou Die wolke gesmeerde konfyt 'n Regte man veruil die ewige lewe For one ordinary morning With the one I love met hande vol verf En dappled groen en geel Ek wil kyk hoe sy duur die blare kyk as kinders speel Ek hoor kitare, 'n klavier en Mamy Blue Ek dink ek hoor Blink 182