Storm
Spoegwolf
3:20Ek stuur vir jou 'n droombrief Want die wêreld woed te veel vir woorde so broos soos dié Met Koggelbaaigroen en sonneblomgeel En ek het gaan soek vir jou in die hoeke van my tuin En woorde getrek uit 'n stukkende pet Toe ek met my hele hart in liefde geglo het Ek stuur vir jou 'n dinkbrief want niks maak meer sin in die wêreld nie Kan jy hierdie lees Hallo Ek gaan vanaand as daar oor is pasta bolognese maak vir jou En ek is nie lеkker nie maar ek sal 'n kеrs aansteek Om die seerste te onthou (Een, twee, drie, vier)