Huisie In Die Reën
Spoegwolf
4:34As ek die trip kan betaal Gaan ons drie maande toer Die doderyk hier loer vir my wel Ek weet wat ek voel Ek weet wat ek voel vir jou As ek die skip moet gaan haal Sal ek drie-maal dit doen Die mense hier is moeg vir my, wel Wag tot jy sien Sien wat ek kan doen Ek dink nie ek kan jou verloor nie Ek weet jy dink ek hoor nie, maar ek Sien jou met my oë toe Soms as jy In my arms is word ons Warmer as kole Spoeg die vuur Vonke wat sterre word Sterre sal nog mense word in klei Ons was Toegedraai Om hier te bly Ek dink nie ek wil jou verloor nie Ek weet jy dink ek hoor nie, maar ek Sien jou met my oë toe As ek ooit Ooit vergeet hoe lief ons was Trek jou spierwit tekkies aan Dra jou ring en kry ons tas Ek dink nie ek kan jou verloor nie Ek weet jy dink ek hoor nie, maar ek Sien jou met my oë toe As ek ooit Ooit vergeet hoe lief ons was Trek jou spierwit tekkies aan Dra jou ring en kry ons tas Dra jou ring en kry ons tas