Tien Jaar
Spoegwolf
2:59Ons hande raak in Kerkstraat Die trap van die gallery Ek's lief vir jou vir 'n honderd jaar Vêr van verby Daar's 'n hond op die pad lief Dood gery Ek wil jou sê daarvan Dalk iets maak daarvan Maar jy is vêr langs my Herinering is helder Daar's min om aan te hou Ek soek jou hier oor 'n honderd jaar Soos in nou Ek's gewond soos 'n muldsteek as ek see toe ry Ek moes jou sê daarvan Iets maak daarvan Maar jy's vêr langs my Onder die boom en die besies Die skaduwee getuig Was ek lief vir jou vir 'n honderd jaar En jy vir my Jy weet ek's nie bang nie Ek staan vir jou As die dood in die wind galop Is jy daarop Altyd Skerp herinneringe knip nog 'n hartsnaar Kinders sonder sinne Om die vinger van die wind, soos'n herfsblaar Kringe in my binner spin te vinnig En ek sukkel met die beginner, sulke Rondomtal dinge maak my hart naar Kouer-koffie-bitter proe die lippe van die Boland Binnerkring buite beheer Die verwyt en die seer maagsuur wat probeer Om die liefde en lig tussen ons te verteer Spoel die stukke in 'n revier af (Veer af) Jy weet ek's nie bang nie Ek staan vir jou As die dood in die wind galop Is jy daarop Altyd vêr langs Altyd vêr langs