Huisie In Die Reën
Spoegwolf
4:34Ek ruik die vuur En son op jou vel Ek onthou hoe om ’n kind te wees Maar hoe onthou jy om 'n man te wees? Ek staan vroeg op Ons werk hard Alles om om my kind te wees Voor ek te oud is Voor ek te swak is Wens jy ons het vroeër begin? Wens jy ek kon harder fight? Daar was ’n teken Ons moes geweet het Hoe onthou jy hoe onthou jy Die kinders As jy weer kyk Het jy self die mooi verraai Ek ruik die see Die sand op jou vel Ek onthou hoe om 'n kasteel te bou Hoe onthou jy om teen die gety te hou Ons staan op Braaf of dronk Alles is mos ’n les te leer Voor jy te oud is Voor jy te swak is Wens jy ons het vroeër begin? Ek wens jy ek kon harder fight? Daar was ’n teken Ons moes geweet het Hel hoe onthou jy hoe onthou jy Die kinders As jy weer kyk Daar was ’n teken Ons moes geweet het