Tien Jaar
Spoegwolf
2:59Wys my wat jy is, wat jy is Is vir my bedoel Ek is uitgewis, uitgeblus maar my kan deur my lewe Slegte tydings Is net seisoene Jy maak die houe deel van my hartklop Kan ons vanaand vergeet dat ons almal doodgaan Ek wil langs jou lewe Kan ons vanaand vergeet dat ons almal doodgaan Ek wil langs jou lewe Ek wil langs jou lewe Maak my lyf jou rus as ons rus sal ek die geraas Uithou Dra my soos jou ring soos jou ring Ek sal aanhou klou Aanhou Slegte tydings Is net seisoene Jy maak die houe deel van my hartklop Kan ons vanaand vergeet dat ons almal doodgaan Ek wil langs jou lewe Kan ons vanaand vergeet dat ons almal doodgaan Ek wil langs jou lewe Ek wil langs jou lewe Chеck one Round two Featuring Vuurwolf Terug vir diе ne’ende dis waar dat ek geseënd is In die verlede was ek verlore, ek't gevoel as of ek vreemd is Ek het gesukkel met die hartseer en die leemtes Jy't gesorg'at al'aai donkerte vergeet is As my redder kom jy aan, jy bring'ie teengif Jou teenwoordigheid voel ek in my gebeentes Lig ve'teer al'ie dinge wat koud en wreed is In 'n wêreld so vol van dit wat verkeerd is Hou die salf vir die plekke waar ek beseerd is Vat my hand en ons sweer'it voor die gemeente Ken my hart en die dinge wat ek beleef het Raak my siel, dis 'n teken dat ek gereed is Ringomvinger, jy’s sekerlik my vir ewig 'n Goue stem, nog mooier as my verbeelding Woorde wat, skit-te-rend, sing en my weer heel bring Seël my krake met blommetjies wat gekleurd is Wow, wow, wow, wow, wow, wow, wow Dit is so baie, baie, baie cool, wow Congratulations, man