Pampoen
Steve Hofmeyr
4:06Die Blou Bul eet nie van die vloer af nie Die Blou Bul weet nie van verloor af nie Die Blou Bul sukkel nie sy roer af nie Nou vra jy my vir wie ek skree Ek skree nie WP nie, ek bly 'n Bul Ek skree nie OP nie, ek bly 'n Bul Ek skree nie Vrystaat nie, ek bly 'n Bul Laat staan die Sharks en die Leeus en die hele blerrie spul Die Blou Bul tjank nie by sy pa'le nie Die Blou Bul tjank nie by sy ma'le nie Die Blou Bul tjank nie by die pale die Nou vra jy my vir wie ek skree Ek skree nie WP nie, ek bly 'n Bul Ek skree nie OP nie, ek bly 'n Bul Ek skree nie Vrystaat nie, ek bly 'n Bul Dan staan die Sharks en die Leeus en die hele blerrie spul Die Blou Bul rol hom nie 'n mielie nie Die Blou Bul kan hom ook nie kielie nie Die Blou Bul is hy nie 'n bielie nie Nou vra jy my vir wie ek skree Ek roep vir Frik du Preez, hy sal my hoor Ek vra vir Thys Lourens, bly op my spoor En gee vir Naas Botha, hy skop hom oor Nou vra jy my vir wie ek skree Ek sit vir Fanie voor, kan jy hom vang Ek het vir Rubin ook, maak hy jou bang Vat Uli Schmidt jou vas, los hy jou mank Nou vra jy my vir wie ek skree Ek pas vir Moaner uit kan jy hom vat Na Hansie Brewis toe, hy's gans te glad Ek pass vir Josie uit, jy maak jou nat Nou vra jy my vir wie ek skree Die Blou Bul eet nie van die vloer af nie Die Blou Bul weet nie van verloor af nie Die Blou Bul sukkel nie sy roer af nie Nou vra jy my vir wie ek skree Ek skree nie WP nie, ek bly 'n Bul Ek skree nie OP nie, ek bly 'n Bul Ek skree nie Vrystaat nie, ek bly 'n Bul Laat staan die Sharks en die Leeus en die hele blêrrie spul Ek skree nie WP nie, ek bly 'n Bul Ek skree nie OP nie, ek bly 'n Bul Ek skree nie Vrystaat nie, ek bly 'n Bul Laat staan die Sharks en die Leeus en die hele blêrrie spul Ek skree nie WP nie, ek bly 'n Bul (Bul, Bul) Ek skree nie OP nie, ek bly 'n Bul (Bul, Bul) Ek skree nie Vrystaat nie, ek bly 'n Bul (Bul, Bul) Laat staan die Sharks en die Leeus en die hele blêrrie spul Ek skree nie WP nie (Ek bly 'n Bul) Ek skree nie OP nie (Ek bly 'n Bul) Ek skree nie Vrystaat nie (Ek bly 'n Bul) Laat staan die Sharks en die Leeus en die hele blêrrie spul