Agter Elke Man
Steve Hofmeyr
3:33Ek weet jy weet my liefde is ‘n wet wat sê ek sal jou nooit Vergeet nie Ek weet jy weet daar was nog nooit iets waarmee jy my liefde sou Kon meet nie Ek weet jy weet die woorde wat ek vir jou sê is waar As jy net luister Ek weet jy weet ek wil dit roep maar sê dit liewer sag Soos veldefluisters Ek weet jy weet Ek weet jy weet Jaag ons saam deur donker strate wat ons lankal weet Na nêrens lei nie (Ek weet jy weet) Weet jy ek lê wakker snags en wonder hoekom ek jou nooit kon kry nie (Ek weet jy weet) Staan ons hier en wens op sterre wat ons weet ons kan Nie rerig sien nie? Kon jy ons drome kroon met goud maar nou weet jy nie hoe om dit te doen nie (Ek weet jy weet) Niemand sien nie Ek weet jy weet Ek weet jy weet al wys jy nie Jy weet ek vra maar eis dit nie Jy sê goed sag maar ek hoor nie Jy skud jou kop maar antwoord nie Ek weet jy weet al wys jy nie Daar’s in jou oë geen wysheid nie Of het jy net van my vergeet? Ek weet, ek weet jy weet Jy maak maar asof ek en jy net tuidelik is En dit nooit sal weer sien nie Is dit dan soos dit is jy kry my al kan ek jou nooit nie Verdien nie (Ek weet jy weet, ek weet jy weet) Ek weet jy weet ek’s hier vir altyd maar dis jy wat nie By my kan bly nie Ek weet jy weet wat ek bedoel en wat jy weet sal jy nie kan vermy nie (Ek weet jy weet) Vermy nie Ek weet jy weet Ek weet jy weet al wys jy nie Jy weet ek vra maar eis dit nie Jy sê goed sag maar ek hoor nie Jy skud jou kop maar antwoord nie Ek weet jy weet al wys jy nie Daar’s in jou oë geen wysheid nie Of het jy net van my vergeet? Ek weet Ek weet jy weet Ek weet jy weet (Ek weet jy weet, ek weet jy weet, ek weet jy weet)