Ek Kort...
Steve Hofmeyr
3:04Ek kry hom op 'n hoek in 'n kroeg in De Aar Hy tokkel vir kontant op 'n ou kitaar Hy sê dertien doppe sal hom deur kan dra Sy oë sê my anders sy oë sê hy's klaar Ek sê hom ek is Jan hy vra waarvandaan Hoe voel dit om so naby aan 'n loser te staan Hy sê die bier is op my die joke is op hom As ek lankgenoeg bly sing hy die Government song Hy sing 'n mielie boer, John Deer Hilux song Hy gee jou wins vir die Government en sê so long Hy vat jou vrou en jou kinders en hy vat jou hond Sê my oom Jan hoe sal ek bly staan Hy vat alles op die plaas en hy eis ook die grond Hy vat jou oupa se stories en die kos uit jou mond Hy vat die skoene aan jou voete en die taal op jou tong Sê my oom Jan hoe sal ek bly staan Sê my oom Jan hoe sal ek bly staan Hy sê my oom jy weet nou ek's 'n Government man En alles wat ek maak sal vir die Government gaan My oupa was 'n Strydom en 'n Hertzog man My ma was 'n Smits maar 'n nooi Malan Jy sien die enigste sonde is die tyd my pel Die tyd en die plek en die kleur van my vel My voorvader's spoor was 'n leidingsweg Maar kak en betaal is my geboorte reg Hy sing 'n mielie boer, John Deer Hilux song Hy gee jou wins vir die Government en sê so long Hy vat jou vrou en jou kinders en hy vat jou hond Sê my oom Jan hoe sal ek bly staan Hy vat alles op die plaas en hy eis ook die grond Hy vat jou oupa se stories en die kos uit jou mond Hy vat die skoene aan jou voete en die taal op jou tong Sê my oom Jan hoe sal ek bly staan Hy sing 'n mielie boer, John Deer Hilux song Hy gee jou wins vir die Government en sê so long Hy vat jou vrou en jou kinders en hy vat jou hond Sê my oom Jan hoe sal ek bly staan Hy vat alles op die plaas en hy eis ook die grond Hy vat jou oupa se stories en die kos uit jou mond Hy vat die skoene aan jou voete en die taal op jou tong Sê my oom Jan hoe sal ek bly staan (Sê my oom Jan hoe sal ek bly staan) (Sê my oom Jan hoe sal ek bly staan) Hy sing 'n mielie boer, John Deer Hilux song Ek gee jou wins vir die Government en sê so long Hy vat jou vrou en jou kinders en hy vat jou hond Sê my oom Jan hoe sal ek bly staan Hy vat alles op die plaas en hy eis ook die grond Hy vat jou oupa se stories en die kos uit jou mond Hy vat die skoene aan jou voete en die taal op jou tong Sê my oom Jan hoe sal ek bly staan Sê my oom Jan hoe sal ek bly staan