Ek Kort...
Steve Hofmeyr
3:04Was die lang koebaai net tydelik is jou hart van my verlos In die donker is dit duidelik die leemtes wat jou asem los Was die berge agter Bonnievale net een te veel vir jou Dat jy hierdie plek moes kies vir my waar my hart moet klippe kou Is dit ure, dae of jare Of is jy net hier om die draai Hoe lank is die lang koebaai my skat hoe lank is die lang koebaai Hoe lank is die lang koebaai my skat hoe lank is die lang koebaai Dis die langste wat ek hier moes sit en kyk hoe kom en gaan Die somers blou en winters wit wat tussen ons kom staan In die voorruit hang 'n dissel dis die stilte van die staan Of sal die ratte wat ek wissel My ver vat hier vandaan Is dit ure, dae of jare Of is jy net hier om die draai Hoe lank is die lang koebaai my skat hoe lank is die lang koebaai Hoe lank is die lang koebaai my skat hoe lank is die lang koebaai Is dit 'n waai of 'n baai of 'n nooit weer nie is dit skoppelmaai raai of ooit weer nie Is dit 'n pak jou tas sal ons ooit weer hier kom staan Hoe lank is die lang koebaai my skat hoe lank is die lang koebaai Hoe lank is die lang koebaai my skat hoe lank is die lang koebaai Hoe lank is die lang koebaai my skat hoe lank is die lang koebaai Hoe lank is die lang koebaai my skat hoe lank is die lang koebaai