Ek Kort...
Steve Hofmeyr
3:04Sous op my drome Suiker op als wat ek wil hê Son in my somer Ruikers vir my waar jy kom lê Lig in my donker Koelte wat net ons twee wil hê Jou glimlag wat konkel Jou asem waar woorde niks kan sê In hierdie katedraal waar sondaars op hul kneë val Bly ek net in sonde waar ek wonder hoe ek lewe Ek wonder hoe ek lewe, maar wonder hoe ek lewe Sonder jou Hoe ek lewe sonder jou Hoe ek lewe sonder jou Hoe ek lewe sonder jou Hoe ek lewe sonder jou 'n Woord in die môre Fluister jy waar die wêreld skree Sag in my ore Blywende hart wat by jou leer Bol staan jou wande Dan plaas jy jou koelte oor my wond Vry van verlange Jy medisyne my gesond In hierdie katedraal waar sondaars op hul kneë val Bly ek net in sonde waar ek wonder hoe ek lewe Ek wonder hoe ek lewe, maar wonder hoe ek lewe Sonder jou Hoe ek lewe sonder jou (Hoe ek lewe sonder jou) Hoe ek lewe sonder jou Sonder jou Sous op my drome Suiker op als wat ek wil hê Son in my somer Ruikers vir my waar jy kom lê