N Pa Se Hart
Steve Hofmeyr
Ek sien die grys en goud verander vir my In die donker nag skyn daar 'n ligstraal deur Dis jy wat my kom leer verstaan het Jy bring die môre met jou saam Hierdie oomblik kan ook tydelik wees Sal die gee en die vat van die lewe ons genees En in mekaar se arms los En ons vir altyd hier vergeet Ek en jy verstaan mekaar Ek en jy verstaan mekaar En al word die donker koud en al bly die nagte lank En al word ek voor jou oud en al maak die droom my bang Sal ek veg om jou te hou al verloor ons alles saam Sal ek en jy mekaar Sal ek en jy mekaar Verstaan Die prys is altyd duur die omgee is swaar Maar ons hou vas aan die kruis en aan mekaar Die deel, die wysheid van die val saam Om die opstaan daarna te verstaan Ek en jy verstaan mekaar Ek en jy verstaan mekaar En al word die donker koud en al bly die nagte lank En al word ek voor jou oud en al maak die droom my bang En ek veg om jou te hou al verloor ons alles saam En al word die donker koud en al bly die nagte lank En al word ek voor jou oud en al maak die droom my bang En ek veg om jou te hou al verloor ons alles saam Sal ek en jy mekaar Sal ek en jy mekaar Verstaan