Notice: file_put_contents(): Write of 637 bytes failed with errno=28 No space left on device in /www/wwwroot/muzbon.net/system/url_helper.php on line 265
Steyn Fourie - Sproetjies | Скачать MP3 бесплатно
Sproetjies

Sproetjies

Steyn Fourie

Альбом: Super 12 Treffers
Длительность: 4:10
Год: 2015
Скачать MP3

Текст песни

Daar's 'n park in my tuisdorp ver weg van die stad se lawaai
Waar die kinders na skool in die middae kom speel en baljaar
En eendag sien ek 'n klein dogtertjie eenkant alleen
Met traantjies wat rol oor haar sproet gesiggie heen

En ek sê Sproetjies, liefling daar's 'n reënboog in jou oë
Wil jy graag 'n groot geheim hoor, almal wil graag soos jy wees
Want jy's pragtig, liefling en sy druk saggies my hand
En sê ek wens ek kon my deur jou oë sien

En eendag sien ek Sproeitjies weer en my oë staar verdwaas
Want die lelikste eendjie verander in die mooiste swaan

En ek sê Sproetjies, liefling daar's 'n reënboog in jou oë
Wil jy graag 'n groot geheim hoor, almal wil graag soos jy wees
Want jy's pragtig, liefling en sy druk saggies my hand
En sê ek wens ek kon my deur jou oë sien

Met 'n glimlag so stralend begroet sy die hele gehoor
Ek sien toe dis Sproetjies wat harte so bekoor
En ek sê Sproetjies, liefling daar's 'n reënboog in jou oë
Onthou jy nog die parkie en die trane in jou oë?

Sproetjies jy's pragtig en ek hou haar teen my vas
Sy sê ek wens ek kon my deur jou oë sien