Notice: file_put_contents(): Write of 634 bytes failed with errno=28 No space left on device in /www/wwwroot/muzbon.net/system/url_helper.php on line 265
Steyn Fourie - Voshaarnooi | Скачать MP3 бесплатно
Voshaarnooi

Voshaarnooi

Steyn Fourie

Альбом: Steyn Fourie
Длительность: 2:26
Год: 2013
Скачать MP3

Текст песни

Bantam hom so en flennie die snare
Ek is verlief op die kind
Die son slaan vuur uit die sweetvoshare
Ek is verlief op die kind

Hoor jy, meisie met die sweetvoshare?
Verstaan jy die praat van die ramkiesnare?
Ek is verlief op jou kind

Lappa lei vir Bella koud
In Waboomspruit se geel bossies
Lappa maak vir Bella stout
Met Hanepoot natrossies

Donkerrooi die wingerdblaar
En warmrooi die mond van haar my hart blom wit vir die voshaarnooi
Pluk heide van die rooiste rooi
Vir hierdie einste voshaarnooi

Bellabint, my meisiekind
Dis hartblom wit, dis heiderooi
Bellabint, my meisiekind
Dis hartblom wit, dis heiderooi
Vir jou my voshaar meisiekind