Namibsroos
Theuns Jordaan
4:54Jy was beautiful in Beaufort-Wes En ek was so verskrik en verskriklik lief vir jou En ek en jy het op grafte, treine en op Ford Fairlane Se agterseats gevry En nou is jy en jou man both computer analysts en Laas winter you tried to cut both of your wrists En nou skryf jy vir my Jy kan nie Meer slaap Nie, nie meer Lag Nie, nie meer Iets vir jouself doen nie en nooit ooit weer Vir my soen nie Mooi, mooi, mooi was jou woorde ook Terwyl jy menthol sigarette rook En al daai sweet-sweet dinge vir my sê Terwyl jy sweet-sweet in my arms lê Die presiese woorde het ek presies vergeet Ek onthou net die rook en die sweet In Beaufort-Wes En jou kaal liggaam onder 'n koel Summer cotton dress Nie Meer slaap Nie, nie meer Lag Nie, nie meer Iets vir jouself doen nie en nooit ooit weer Vir my soen nie En dis miskien soos 'n storie uit die Huisgenoot Maar jy't een aand skielik vir my weggestoot En in die rearview mirror jou gesig gekyk En gesê miskien moet ek gelukkiger lyk Daardie aand kon ek nie aan die slaap raak nie Ek't gevoel hoe my hart los ruk uit my lyf En soos 'n roeiboot al in die rivier af dryf Ek kon nie Meer slaap Nie, nie meer Lag Nie, nie meer Iets vir mekaar doen nie en nooit ooit weer Vir jou soen nie Jou laaste herinnering waaroor ek sing Is die nag toe ek en jy die melktrein aan en aan die nag in ry Tot anderkant die ding-dong gong Van die breakfast waiter in die gang verby Dit was my wake-up call, my lief Jy het gesê, wees asseblief lief vir my Maar ek het gedroom ons het in Beaufort-Wes gaan woon En ek kon nie Meer slaap Nie, nie meer Lag Nie, nie meer Iets ooit reg doen nie en nooit ooit weer Vir jou soen nie Ek kon nie Meer slaap Nie, nie meer Lag Nie, nie meer Iets vir mekaar doen nie en nooit ooit weer Vir jou soen nie