By Jou
Theuns Jordaan
3:33As die vlaktes om jou stil raak Jou hart begin te pyn Sal jy saam met my wegloop? Saam met my Verdwyn? Sal jy omdraai in die na-nag? In stilte vir die dag wag? Wonder in my oë kry? Wegbly As jy seerkry? Wie sal jou vas hou? Wie sal jou toemaak? Wie sal jou troos? As jou trane opraak Wie sal jou vashou? Wie sal jou toedraai? Wie sal jou bêre? As jy wil gaan slaap Hoorder van my roepstem Roeper van my hart Vir jou stap ek die pad Vir jou Spaar ek my hart As die stad jou binne koud maak Die krag in jou wil opraak As die vlae van verlange Vuurig deur jou waai Sal jy wens ek sien jou een dag? Saam wees op 'n reëndag 'n Sonder ophou Sondag 'n 24–uur dag Wie sal jou vas hou? Wie sal jou toemaak? Wie sal jou troos ? As jou trane opraak? Wie sal jou vas hou? Wie sal jou toedraai? Wie sal jou bêre? As jy wil gaan slaap Hoorder van my roepstem Roeper van my hart Vir jou stap ek die pad Vir jou Spaar ek my hart En as jy val Sal ek jou kom optel As jy verdwaal Sal ek jou kom haal As jy jou pad sou verloor Sal ek jou opspoor Ek sal jou dra Wie sal jou vas hou? Wie sal jou toemaak? Wie sal jou troos? As jou trane opraak Wie sal jou vas hou? Wie sal jou toedraai? Wie sal jou bêre? As jy wil gaan slaap Hoorder van my roepstem Roeper van my hart Vir jou stap ek die pad Vir jou Spaar ek my hart Hoorder van my roepstem Roeper Van my hart Vir jou stap ek die pad Vir jou Spaar ek my hart