The Story
Touch Of Class
3:46Ek staan gereed Om te sê wat ek moet sê Om te doen wat ek moet doen Om jou by my te hou So sê jou sê Om te vermag wat jy wil hê Ek moet leer om op te staan Sterk te staan om te streef waarna ek glo Ek staan met trots Hier voor jou 'n Hart wat brand Vir jou my taal Ek sal jou my alles gee Tree vir tree So kom ek nader aan jou Ek sal jou praat Tot die kraanse antwoord gee Wat ek is en wat ek dink Bly in jou woorde lê Wat ek wil sê Wat in my drome lê Is als iets deel van jou Toe gevou jou erfenis behou Ons staan met trots Hier voor jou 'n Hart wat brand Vir jou my taal Ek sal jou my beste gee Met siel en gees Om altyd vir jou daar te wees Ons staan saam Afrikaans sal in ons harte brand 'n Taal wat nooit agter mag bly Staan saam en bou die hoeksteen van ons land Staan saam staan saam Ek staan met trots Hier voor jou 'n Hart wat brand Vir jou my taal Ek sal jou my alles gee Tree vir tree So kom ek nader aan jou Ek staan met trots Hier voor jou 'n Hart wat brand Vir jou my taal Ek sal jou my beste gee Met siel en gees Om altyd vir jou daar te wees Daar te wees