Mexican Girl
Touch Of Class
3:48Kyk na my hart Ek kan nie keer wat met my gebeur nie Kyk na my hart En jy vloei deur my are verseker Voel jy my in die nag elke keer in die dag? Dit is ek en dis jy elke song bly by my Hoe ek voel saam met jou is dit wat jy bedoel? Kyk na my hart Ek kan nie keer wat met my gebeur nie Kyk na my hart En jy vloei deur my are verseker En ek hoop dat jy weet dat jy my nooit vergeet En ek bly vir altyd joune Kyk na my hart Jou gesig teen 'n muur vang my oog elke uur Teen die gang hang jou raam so alleen met jou naam Stuur vir my daardie brief sommer gou asseblief Kyk na my hart Ek kan nie keer wat met my gebeur nie Kyk na my hart En jy vloei deur my are verseker En ek hoop dat jy weet dat jy my nooit vergeet En ek bly vir altyd joune Kyk na my hart Voel jy my In die nag elke keer in die dag? Kyk na my hart Ek kan nie keer wat met my gebeur nie Kyk na my hart En jy vloei deur my are verseker En ek hoop dat jy weet dat jy my nooit vergeet En ek bly vir altyd joune Kyk na my hart Kyk na my hart Voel jy my in die nag elke keer in die dag?