Notice: file_put_contents(): Write of 616 bytes failed with errno=28 No space left on device in /www/wwwroot/muzbon.net/system/url_helper.php on line 265
Twee - Stukkies | Скачать MP3 бесплатно
Stukkies

Stukkies

Twee

Альбом: Piekniek Vir Twee
Длительность: 3:37
Год: 2016
Скачать MP3

Текст песни

Kom ek gee vir jou die maan
Dan kyk ons waar ons dan staan
Daar is nog fotos wat ek wil neem
En ek wil jou teenwoordigheid leen

En daar lê stukkies van ons in Doringbaai
Daar lê stukkies in die Kaap
Ek dink daai haan het nou alweer gekraai
Ons sal 'n plan moet maak

Ons sal tyd spandeer, ons sal kommunikeer
As jy weer sal vra dan sê ek ja
Ek het jou afgeskiet, maar dit was als vir my nuut
En ek weet dis nou seer maar die tyd sal genees

Kom ek gee vir jou my hand
Dan kies jy dalk my kant
Daar is nog fotos wat ek wil neem
En ek wil jou teenwoordigheid leen

En daar lê stukkies van ons in Doringbaai
Daar lê stukkies in die Kaap
Ek dink daai haan het nou alweer gekraai
Ons sal 'n plan moet maak

Ons sal tyd spandeer, ons sal kommunikeer
As jy weer sal vra dan sê ek ja
Ek het jou afgeskiet, maar dit was als vir my nuut
En ek weet dis nou seer maar die tyd sal genees

Daar lê stukkies van ons in Doringbaai