Notice: file_put_contents(): Write of 634 bytes failed with errno=28 No space left on device in /www/wwwroot/muzbon.net/system/url_helper.php on line 265
Valiant Swart - Horisontaal | Скачать MP3 бесплатно
Horisontaal

Horisontaal

Valiant Swart

Альбом: Horisontaal
Длительность: 4:26
Год: 2013
Скачать MP3

Текст песни

Dis alles goed en wel ou pel
Maar kom laat ek jou 'n ding vertel
Van die lewe op die highway to hell

Tussen ACDC en die Rolling Stones, tussen die noodnommers en die payphones
Lê die langpad besaai met ouens soos ons

'n Slang olie glimlag, 'n graf in die Transvaal, wie kom jou haal, horisontaal

Horisontaal

Jy sien dis Saterdagaand, dis 'n bliksem van 'n aand, dis allerhande dinge wat verkeerd kan gaan
In 'n twee ster kamer met die tv aan

Verby die slaggate van Bloemfontein en die one way lig van die middernag trein
Die kinders van die wind en die love en wyn

'n Slang olie glimlag, 'n graf in die Transvaal, wie kom jou haal, horisontaal
'n Slang olie glimlag, 'n graf in die Transvaal, wie kom jou haal, horisontaal

Mr Tambourine man vat my saam
Kry my in die alley as ek bakhand staan
Dra my oor die drumpel
Vanaand

Ja, dis nou of nooit vir Graceland
Al die panel vans al die one night stands
Jy ken my mos, ek is saam met die band