Notice: file_put_contents(): Write of 636 bytes failed with errno=28 No space left on device in /www/wwwroot/muzbon.net/system/url_helper.php on line 265
Van Pletzen - Ek Kyk Na Jou | Скачать MP3 бесплатно
Ek Kyk Na Jou

Ek Kyk Na Jou

Van Pletzen

Альбом: Ek Kyk Na Jou
Длительность: 2:54
Год: 2025
Скачать MP3

Текст песни

Kyk na my
Kyk na my
Weet jy ek's stapelgek oor jou?
Lewe net om te vrek oor jou

Kyk na my
Kyk na my
Droom jy
Saam met my?

Ek kyk jy na jou
As ek swaarkry

Ek kyk jy na jou
(Ek kyk na jou)
As ek swaarkry
(As ek swaarkry)

Hier aan die oomblik verbonde
Ek voel my kroniese wonde
Trek alweer swaar in die skemer
My vodde lyf deur die dryfsand
Hierdie stryd kan verryk
Maar ek weet die tyd gaan sy rate vat in spyt
Is jy nog bereid om soos been te bleik vir mý sondes?
Ek sien jou dryf in die maanlig
En jy skyn goud in die son
Jy bring genesing en rus
Maar ek weet die rekening kom

Ek kyk jy na jou
(Ek kyk na jou)
As ek swaarkry
(As ek swaarkry)
En wonder waarheen die lewe ons vat
Ek kyk jy na jou
(Kyk jy na my?)
As ek swaarkry
(As ek swaarkry)

En wonder waarheen die lewe ons vat

Ek kyk jy na jou
As ek swaarkry