Zaberfluten
Van Pletzen
3:10Ek het jou gesien in die middel van die nag Op die dansbaan het jy alleen gestaan Ek het mooi geweet dat ek nooit kan verwag Van iemand soos jy om te dans met my Die beat het my verlief Jy is 'n hartedief Ek sweer ek gaan jou vang