Notice: file_put_contents(): Write of 732 bytes failed with errno=28 No space left on device in /www/wwwroot/muzbon.net/system/url_helper.php on line 265
Verskeie Kunstenaars - Ek En My Meisie | Скачать MP3 бесплатно
Ek En My Meisie

Ek En My Meisie

Verskeie Kunstenaars

Скачать MP3

Текст песни

Ek en my meisie, bly in 'n huisie
Ons bly op 'n plekkie, nie op die map nie
Ek en my sussie, woon in 'n huggie
Ek en my ma bly by my pa

Ek en my meisie bly in 'n huisie
Bly in 'n huisie, ek en my meisie
Ek en my meisie, bly in 'n huisie
Bly in 'n huisie, ek en my meisie

Ek en my vroutjie, bly in 'n koutjie
Ons bly in 'n koutjie en daar's niks meer fout nie
Maar ek en my skoonma, die woon in 'n woonwa
En my ou skoonpa, die bly in 'n sleepwa

Ek en my meisie, bly in 'n huisie
Bly in 'n huisie, ek en my meisie
Ek en my meisie, bly in 'n huisie
Bly in 'n huisie, ek en my meisie

Ek en my sussie, woon in 'n huggie
Ek en my ma, die bly by my pa
Ek en my meisie, bly in 'n huisie
Ons bly op 'n plekkie, nie op die map nie

Ek en my meisie, bly in 'n huisie
Bly in 'n huisie, ek en my meisie
Ek en my meisie, bly in 'n huisie
Bly in 'n huisie, ek en my meisie

Ek en my meisie, bly in 'n huisie
Bly in 'n huisie, ek en my meisie
Ek en my meisie, bly in 'n huisie
Bly in 'n huisie, ek en my meisie

Ek en my meisie, bly in 'n huisie
Bly in 'n huisie, ek en my meisie
Ek en my meisie ons bly in 'n huisie
Bly in 'n huisie, ek en my meisie