Notice: file_put_contents(): Write of 662 bytes failed with errno=28 No space left on device in /www/wwwroot/muzbon.net/system/url_helper.php on line 265
Verskeie Kunstenaars - Jonk Wees | Скачать MP3 бесплатно
Jonk Wees

Jonk Wees

Verskeie Kunstenaars

Длительность: 3:13
Год: 2008
Скачать MP3

Текст песни

Jonk wees is 'n voorreg
Ek wil dit gebruik
Tot eer en verheerlikheid van God se Koningkryk

Jonk wees is 'n voorreg
Jesus sal verstaan
Want Hy het lank gelede deur die jonk wees tyd gegaan

Ek kan nie stilbly oor Sy liefde na-na-na-na-na
Ek kan nie stilbly oor Sy krag na-na-na-na-na-na-na
Hy gee vir my die nuwe lewe
Daarom wil ek my lig laat skyn elke dag

Jonk wees is 'n voorreg
Lees maar God se Woord
Dit hou my padjie suiwer
Jou sorg laat ek nog hoop

Jonk wees is 'n voorreg
Ek weet dit nou baie meer
Maar God sal my nooit los nie
Want Hy is mos in beheer

Ek kan nie stilbly oor Sy liefde na-na-na-na-na
Ek kan nie stilbly oor Sy krag na-na-na-na-na-na-na
Hy gee vir my die nuwe lewe
Daarom wil ek my lig laat skyn elke dag

Ek kan nie stilbly oor Sy liefde na-na-na-na-na
Ek kan nie stilbly oor Sy krag na-na-na-na-na-na-na
Hy gee vir my die nuwe lewe
Daarom wil ek my lig laat skyn elke dag

Ek kan nie stilbly oor Sy liefde na-na-na-na-na
Ek kan nie stilbly oor Sy krag na-na-na-na-na-na-na
Hy gee vir my die nuwe lewe
Daarom wil ek my lig laat skyn elke dag
Daarom wil ek my lig laat skyn elke dag
Daarom wil ek my lig laat skyn elke dag
Ek wil my lig laat skyn