Here Lei My
Bella
3:44Net 'n klein bietjie hier, klein bietjie daar, klein bietjie liefde bring ons bymekaar Een plus een maal twee is vier dit gee die Here plesier Net 'n klein bietjie hier, klein bietjie daar, klein bietjie liefde bring ons bymekaar Een plus een maal twee is vier dit gee die Here plesier Waar daar liefde is voel ek die sonskyn Dit laat my liggaam glimlag van my tone tot my kop As daar onrus is gee dit my hoofpyn Dag en nag breek dit my krag dit laat my mag verdwyn Net 'n klein bietjie hier, klein bietjie daar, klein bietjie liefde bring ons bymekaar Een plus een maal twee is vier dit gee die Here plesier Net 'n klein bietjie hier, klein bietjie daar, klein bietjie liefde bring ons bymekaar Een plus een maal twee is vier dit gee die Here plesier Waar daar liefde is vind ek ook vreugde (Vreugde) Dit laat my bene wikkel en dit maak my voete juk As daar onrus is vind ek net leemte (Leemte) Dag en nag breek dit my krag dit laat my mag verdwyn Net 'n klein bietjie hier, klein bietjie daar, klein bietjie liefde bring ons bymekaar Een plus een maal twee is vier dit gee die Here plesier Net 'n bietjie bietjie bietjie bietjie bietjie bietjie bietjie bietjie gee die Here plesier Net 'n bietjie bietjie bietjie bietjie bietjie bietjie bietjie bietjie gee die Here plesier Waar daar liefde is vind jy die Here Hy gee Sy kinders lewe en Hy red hul van die hel As daar onrus is sien ons die duiwel Dag en nag breek dit my krag dit laat my mag verdwyn Net 'n klein bietjie hier, klein bietjie daar, klein bietjie liefde bring ons bymekaar Een plus een maal twee is vier dit gee die Here plesier Net 'n klein bietjie hier, klein bietjie daar, klein bietjie liefde bring ons bymekaar Een plus een maal twee is vier dit gee die Here plesier Bietjie bietjie bietjie bietjie bietjie bietjie bietjie bietjie gee die Here plesier Net 'n bietjie bietjie bietjie bietjie bietjie bietjie bietjie bietjie gee die Here plesier