Notice: file_put_contents(): Write of 682 bytes failed with errno=28 No space left on device in /www/wwwroot/muzbon.net/system/url_helper.php on line 265
Virginia Lee - Alleen In Droomland | Скачать MP3 бесплатно
Alleen In Droomland

Alleen In Droomland

Virginia Lee

Длительность: 2:36
Год: 1965
Скачать MP3

Текст песни

Alleen in droomland is elke oomblik heerlik
Maar met dagbreek val die traan alweer verniet
Alleen in droomland is jy tog so begeerlik
Maar daar's weemoed in die voëls se awond lied

Wat het geword van jou beloftes, kan jy hul nog onthou?
Ek wonder waarom was jy so ontrou?
Alleen in droomland bly liefde altyd eerlik
Maar die sonskyn bring net ure van verdriet

Alleen in droomland is ek elke oomblik heerlik