I Can'T Stop Loving You
Jim Reeves
2:47Langs Oranje se donkerbruin water Staan 'n huisie alleen in die vlei En die windjie wat waai oor die water Roep my terug na Oranje Vallei Niemand bly in die eensame huisie En ek weet dat dit daar wag vir my Ek verlang na die ou hartwees huisie So alleen in Oranje Vallei Kinder dae was vir my altyd tog so mooi en bly Toe was ek gelukkig, vrolik en vry Glip die jare ook verby, sal dit tuiste bly vir my Die ou huisie in Oranje Vallei Ek is moeg vir die reis en die swerwe En ek weet daar's net een plek vir my Dis die dierbare ou hartwees huisie Wat daar wag in Oranje Vallei Wat daar wag in Oranje Vallei