Notice: file_put_contents(): Write of 662 bytes failed with errno=28 No space left on device in /www/wwwroot/muzbon.net/system/url_helper.php on line 265
Virginia Lee - Die Laaste Soet Walsie | Скачать MP3 бесплатно
Die Laaste Soet Walsie

Die Laaste Soet Walsie

Virginia Lee

Альбом: Twee Witte Duifies
Длительность: 2:30
Год: 2008
Скачать MP3

Текст песни

Dis die laaste soet walsie
Kom dans saam met my
Kom verbeel maar ons liefde is tog nie verby

Na die laaste soet walsie
Moet ek jou laat staan
Maar my hart is seer, my lewe deur sal ek nooit kan verstaan

Want jy was altyd deur die jare
Gelukkig saam met my
Skielik was die lente oor vir ons en liefde was verby

Hierdie laaste soet walsie
Wat ek dans met jou
Sal ek altyd, o my liefling, met my hartseer onthou

(Dis die laaste soet walsie my liefling)
(Kom dans weer een eer saam met my)
(Verbeel maar ons liefde is tog nie verby)

Na die laaste soet walsie
Moet ek jou laat staan
Maar my hart is seer, my lewe deur sal ek nooit kan verstaan

Want jy was altyd deur die jare
Gelukkig saam met my
Skielik was die lente oor vir ons en liefde was verby

Hierdie laaste soet walsie
Wat ek dans met jou
Sal ek altyd, o my liefling, met my hartseer onthou