My Special Prayer
Percy Sledge
3:06Ek sien twee hande saamgevou in stilgeweid Ek sien twee lippe prewelind en sag Ek hoor haar saggies sê ontver nie oor my kind Dis die stem van 'n moeder wat wag Ek sien die silwer hare in die kers se glans Ek sien elk rimpel en die stille krag Ek hoor haar smeek, o gee my kind nog weer 'n kans Dis die stem van 'n moeder wat wag Het ek maar geluister na haar woorde Dan sou heel my lewe nou so anders wees En saggies kom die woorde deur die awend lug My kind vertrou op Hom in duister nag Hy sal jou als vergewe, hoop op Hom my kind Dis die stem van 'n moeder Die stem van 'n moeder Die stem van 'n moeder wat wag