I Need More Of You
Bellamy Brothers
3:36Soos die sterre altyd winkend Sal my liefde vir jou bly Soos die liggie ewig blinkend As jy net wil dink aan my Jy hoef nooit nie, nooit nie twyfel Dink ons drome glip verby My belofte sal nooit wyfel As jy net wil dink aan my Deur die jare na die verre Sal ek daar wees aan jou sy Soos die maan hoort langs die sterre As jy net wil dink aan my Tot die dag kom en hy roep weer Tot die dag dat ons moet skei In jou vreugde, in jou hartseer As jy net wil dink aan my