Green Grow The Lilacs
Virginia Lee
3:41Kom na die land van drome By die ou eikelaan Loop onder deur die bome Onder 'n helder maan Jy is my liefling altyd Jy is my hartedief Gee nou vir my 'n soentjie Ek het jou tog so lief Al langs die lewenspadtjie Sal ons welteespoed kry Bly maar my liewe maatjie Gelukkig aan my sy Al langs die lewenspadtjie Sal ons welteespoed kry Bly maar my liewe maatjie Gelukkig aan my sy