My Special Prayer
Virginia Lee
2:53Ek sing 'n lied met woordjies vol beloftes 'n Liedjie van blydskap, van liefde en trou Ek sing 'n lied, 'n lied van ware liefde Die liedjie van liefde bedoel net vir jou Ek dra jou ring want jy is my liefling Ek voel so gelukkig dat jy my ook bemin Ons wêreld is wonderlik hier om ons heen Want my liefste ons liefde is van bo geseën Ek sing 'n lied, soet woordjies van vertroue Die liedjie van liefde sing ek net vir jou Ek dra jou ring want jy is my liefling Ek voel so gelukkig dat jy my ook bemin Ons wêreld is wonderlik hier om ons heen Want my liefste ons liefde is van bo geseën Ek sing 'n lied (Ek sing 'n lied) Soet woordjies van vertoue (Woordjies van vertroue) Die liedjie van liefde sing ek net vir jou