Cry To Me
The Staccatos
4:10Goue land van sonneskyn Ewig het die nag verdwyn In jou wolke sal ek lugkastele bou Goue land, o land so ver In die hemel skyn 'n ster Wat my altyd terug sal lei terug na jou Ek droom van 'n Suid-see eiland ver van hier Waar palmbome wieg wyl die winde waai Waar voëltjies vrolik fluit met pure vraai En die perlemoenskulpies die geel sandduine versier Goue land van sonneskyn Ewig het die nag verdwyn In jou wolke sal ek lugkastele bou Goue land, o land so ver In die hemel skyn 'n ster Wat my altyd terug sal lei terug na jou Wat my altyd terug sal lei terug na jou