Notice: file_put_contents(): Write of 673 bytes failed with errno=28 No space left on device in /www/wwwroot/muzbon.net/system/url_helper.php on line 265
Virginia Lee - Hoe Kan Ek Jou Ooit Vergeet? | Скачать MP3 бесплатно
Hoe Kan Ek Jou Ooit Vergeet?

Hoe Kan Ek Jou Ooit Vergeet?

Virginia Lee

Альбом: Twee Witte Duifies
Длительность: 2:31
Год: 2008
Скачать MP3

Текст песни

Hoe kan ek jou ooit vergeet?
Na die wonderlike jare?
Jy bly steeds my eie liefling daarom
Kan ek jou tog nooit, sal ek jou nog nooit vergeet nie

Die lewe is lieflik en mooi
En ons is altyd so sorgvry
Ons paadjie is vol gestrooi
Gevul met rose vir jou en vir my

Hoe kan ek jou ooit vergeet?
Na die wonderlike jare?
Jy bly steeds my eie liefling daarom
Kan ek jou tog nooit, sal ek jou nog nooit vergeet nie

Ons liefde bly lieflik vir my
Want jy is altyd beminlik
En so sal dit altyd bly
'n Liefde trou en geseën met geluk

Hoe kan ek jou ooit vergeet?
Na die wonderlike jare?
Jy bly steeds my eie liefling daarom
Kan ek jou tog nooit, sal ek jou nog nooit vergeet nie

Hoe kan ek jou ooit vergeet?
Na die wonderlike jare?
Jy bly steeds my eie liefling daarom
Kan ek jou tog nooit, sal ek jou nog nooit vergeet nie