Notice: file_put_contents(): Write of 658 bytes failed with errno=28 No space left on device in /www/wwwroot/muzbon.net/system/url_helper.php on line 265
Virginia Lee - Huisie In Die Boland | Скачать MP3 бесплатно
Huisie In Die Boland

Huisie In Die Boland

Virginia Lee

Альбом: Twee Witte Duifies
Длительность: 2:38
Год: 2008
Скачать MP3

Текст песни

Daar's 'n huisie in die Boland
Daar langs 'n waterstroom
En daar langs die waterstroompie
Daar groei 'n wilgerboom

My ou huisie in die Boland
Daar op die berg se rand
Is vir my die mooiste huisie
Dis die beste in die land

O die huisie en die stroompie
Met die wilgerboom daarby
Waar ek vreugde en geluk sal vind
Is net die plek vir my

Liewe huisie in die Boland
O ek verlang na jou
Maar eendag sal ek terug keer
En liefde om jou bou

O die huisie en die stroompie
Met die wilgerboom daarby
Waar ek vreugde en geluk sal vind
Is net die plek vir my

Liewe huisie in die Boland
O ek verlang na jou
Maar eendag sal ek terug keer
En liefde om jou bou

Daar's 'n huisie in die Boland
Daar langs 'n waterstroom
En daar langs die waterstroompie
Daar groei 'n wilgerboom

O die huisie en die stroompie
Met die wilgerboom daarby
Waar ek vreugde en geluk sal vind
Is net die plek vir my

Liewe huisie in die Boland
O ek verlang na jou
Maar eendag sal ek terug keer
En liefde om jou bou
En liefde om jou bou