Notice: file_put_contents(): Write of 684 bytes failed with errno=28 No space left on device in /www/wwwroot/muzbon.net/system/url_helper.php on line 265
Virginia Lee - Hy Is Die Lig (Light Up The Light) | Скачать MP3 бесплатно
Hy Is Die Lig (Light Up The Light)

Hy Is Die Lig (Light Up The Light)

Virginia Lee

Альбом: Twee Witte Duifies
Длительность: 3:03
Год: 2008
Скачать MP3

Текст песни

Kindertjies jaag die vlindertjies
So lag en speel hul almal saam
Maar wie kan sê wat in die toekoms lê?
Of waar hul ooit mag gaan

Laat ons die kinders voorbery
Met wysheid kan ons hulle lei
Hy is die Lig, Hy is die Lig

Laat ons die kinders voorbery
Met wysheid kan ons hulle lei
Hy is die Lig, Hy is die Lig

Ons was dwaas en nou is ons verbaas
Oor die nood en al die kwaad
Met liefde teer kan ons vir hulle leer
Hy is die Lig, vertrou Sy raad

Laat ons die kinders voorbery
Met wysheid kan ons hulle lei
Hy is die Lig, Hy is die Lig

Laat ons die kinders voorbery
Met wysheid kan ons hulle lei
Hy is die Lig, Hy is die Lig

Laat ons die kinders voorbery
Met wysheid kan ons hulle lei