Notice: file_put_contents(): Write of 656 bytes failed with errno=28 No space left on device in /www/wwwroot/muzbon.net/system/url_helper.php on line 265
Virginia Lee - Liefde En Sonneskyn | Скачать MP3 бесплатно
Liefde En Sonneskyn

Liefde En Sonneskyn

Virginia Lee

Альбом: Twee Witte Duifies
Длительность: 2:38
Год: 2008
Скачать MP3

Текст песни

Liefde en sonneskyn maak tog die lewe fyn
Liefde is wonderlik, dit bring net geluk

Klim ons elke more uit die warme bed
En die helder son skyn oor die vrye veld
In die hemel is daar nie 'n donker wolk
Met liefde stroei die son die hele wêreld rond

Daar is kwale vat die liefde laat vergaan
Maar as elke hart die ander hart verstaan
Stralend kom die son weer deur die donker wolk
Die kwale is verby

Want al die liefde en sonneskyn maak tog die lewe fyn
Liefde is wonderlik, dit bring net geluk
Liefde en sonneskyn maak tog die lewe fyn
Liefde is wonderlik, dit bring net geluk

Somtyds is die lewe so met droef belas
Dink ons die wêreld is 'n poppekas
Loop ons troosgeloos verlore en bedruk
Die lewe is gedaan al het ons nie verstaan

Maar met liefde sal dit alles gou verdwyn
Want na die reënboog kom mos weer die sonneskyn
As ons liefde gee sal ons ook liefde vind
Kom stroei die hele wêreld dan met

Liefde en sonneskyn maak tog die lewe fyn
Liefde is wonderlik, dit bring net geluk
Liefde en sonneskyn maak tog die lewe fyn
Liefde is wonderlik, dit bring net geluk