Notice: file_put_contents(): Write of 647 bytes failed with errno=28 No space left on device in /www/wwwroot/muzbon.net/system/url_helper.php on line 265
Virginia Lee - Maanskyn En Rose | Скачать MP3 бесплатно
Maanskyn En Rose

Maanskyn En Rose

Virginia Lee

Альбом: Boerenooientjie
Длительность: 2:07
Год: 1965
Скачать MP3

Текст песни

Maanskyn en rose
Bring beelde van jou

Maanskyn en rose (Rose)
Bring wonderlik beelde van jou
My liefdes drome (Drome)
Sal nimmer kwyn of verflou

Helder maanlig strome (Strome)
Bring die versekering van jou trou
Maanskyn en rose
Bring beelde van jou

Helder maanlig strome (Strome)
Bring die versekering van jou trou
Maanskyn en rose
Bring beelde van jou