Notice: file_put_contents(): Write of 638 bytes failed with errno=28 No space left on device in /www/wwwroot/muzbon.net/system/url_helper.php on line 265
Virginia Lee - Ou Rystoel | Скачать MP3 бесплатно
Ou Rystoel

Ou Rystoel

Virginia Lee

Альбом: Twee Witte Duifies
Длительность: 3:03
Год: 2008
Скачать MP3

Текст песни

Ou rystoel wieg my aan die slaap
En laat my drome droom vanaand
Want daar's 'n plekkie ver van hier so dierbaar en teer
Net in drome kan ek weer terug keer

Onder die eikeboom het ek as kind gespeel
Wyl voëltjies vir my deur die blare loer
Die wêreld is gekleur met blomme rooi en geel
Weer word ek na my sprokiesland vervoer

Ou rystoel wieg my aan die slaap
En laat my drome droom vanaand
Want daar's 'n plekkie ver van hier wat ek tog so mis
By die eikeboom wil ek gaan rus