Notice: file_put_contents(): Write of 634 bytes failed with errno=28 No space left on device in /www/wwwroot/muzbon.net/system/url_helper.php on line 265
Virginia Lee - Somernag | Скачать MP3 бесплатно
Somernag

Somernag

Virginia Lee

Альбом: Twee Witte Duifies
Длительность: 2:22
Год: 2008
Скачать MP3

Текст песни

Die somernag, die stille nag hier langs die waterstroom
Die wilgerboom swaai saggies heen en weer
Ons luister na 'n melodie, 'n liedjie van geluk
Die wêreld rond is vol met blomme geur

Jou sagte oë op my gesig skyn soos die sterrelig
Die westewindjie sing ons liefdeslied
En op my wang met lippe teer soen jy my keer op keer
O somernag ek dink ek is verlief