My Special Prayer
Percy Sledge
3:06Blou was die hemel, blou die water Waar ons geloop het hand aan hand Goud was die strand en goud ons liefde Saam lê ons spore in die sand Ons het kastele saam gebou lief En planne beraam daar op die strand Nou is jy weg met al ons drome Weg soos die spore in die sand Jy het 'n ander, ek kan jou nooit vergeet nie Ons drome lê dood hier langs die see my liefling Vaal is die hemel, vaal die water Sag raak die seewind aan my hand Weg is ons liefde en ons vreugde Weg soos die spore in die sand Jy het 'n ander, ek kan jou nooit vergeet nie Ons drome lê dood hier langs die see my liefling Vaal is die hemel, vaal die water Sag raak die seewind aan my hand Weg is ons liefde en ons vreugde Weg soos die spore in die sand