Notice: file_put_contents(): Write of 654 bytes failed with errno=28 No space left on device in /www/wwwroot/muzbon.net/system/url_helper.php on line 265
Virginia Lee - Tien Duisend Myl | Скачать MP3 бесплатно
Tien Duisend Myl

Tien Duisend Myl

Virginia Lee

Длительность: 3:03
Год: 2015
Скачать MP3

Текст песни

Solank die sterre helder skyn
Solank die dag begin
Gee ek jou my hartjie fyn
En ek sal jou alteid bemin
Tienduisend myl so vêr van my
Tienduisend myl geskei
Alleen is ek
My hart is seer
Want vir jou sien ek nie weer
Wie sal jou troos waneer jy treur
En wie sal oor jou waak
En hoe gaan ek die lewe deur
om nooit weer saam met jou te lag.
Tienduisend myl so vêr van my
Tienduisend myl geskei
Alleen is ek
My hart is seer
Want vir jou sien ek nie weer
Die nag voor jy vir my verlaat.
Het jy gewy dat ons sou trou.
Jy het beloof om getrou te bly
Nou sit ek hier alleen en rou
Tienduisend myl so vêr van my
Tienduisend myl geskei
Alleen is ek
My hart is seer
Want vir jou sien ek nie weer
Tienduisend myl geskei.