Ek Reik Na Die Sterre (Feat. Kristen Raath)
Willem Botha
3:42Wil nie my oë toe maak ek wil nie saans gaan slaap Wil hier langs jou lê wil hierdie spasie hê Wil nie meer maak of ek nie heeltyd aan jou dink Wil dit met jou kan deel Vertel my meer Doen dit weer doen dit weer ek kan my hart nie keer Jy laat my voel Voel soos die enigste man op aarde ‘n Skat wat ek nooit gedink het ek sou kry Kan ek meet hoe ek voel in waarde woorde kan nie beskryf Hoe ek voel in my lyf Want ek lief jou lief jou naam Ja ek lief jou lief jou naam maar ek sal nog werk aan jou van Ek wil nie tyd verloor wil dit nie sien of hoor Ek wil als kan voel wil net jou lippe proe Vir wat kan ek dan net nie al die woorde kry om dit te sê vir jou Hier gaan ek weer doen dit weer doen dit weer Ek kan my hart nie keer Jy laat my voel Voel soos die enigste man op aarde 'n Skat wat ek nooit gedink het ek sou kry Kan ek meet hoe ek voel in waarde woorde kan nie beskryf Hoe ek voel in my lyf Want ek lief jou lief jou naam Ja ek lief jou lief jou naam maar ek sal nog werk aan jou van Jou naam lyk mooi langs aan alles Soos alles van jou langs aan my So hier gaan ek alweer nog net een keer probeer om te sê hoe jy my laat voel Die enigste man op aarde 'n Skat wat ek nooit gedink het ek sou kry Kan ek ooit meet hoe ek voel in waarde woorde kan nie beskryf Hoe ek voel in my lyf Voel soos die enigste man op aarde 'n Skat wat ek nooit gedink het ek sou kry Kan ek meet hoe ek voel in waarde woorde kan nie beskryf Hoe ek voel in my lyf Want ek lief jou lief jou naam Ja ek lief jou lief jou naam Ja ek lief jou lief jou naam maar ek sal nog werk aan jou van