Notice: file_put_contents(): Write of 683 bytes failed with errno=28 No space left on device in /www/wwwroot/muzbon.net/system/url_helper.php on line 265
Willem Botha - Middernag Meisie (Feat. Lee Scott) | Скачать MP3 бесплатно
Middernag Meisie (Feat. Lee Scott)

Middernag Meisie (Feat. Lee Scott)

Willem Botha

Альбом: 'N Liefde Soos Die
Длительность: 2:53
Год: 2020
Скачать MP3

Текст песни

Ons sit gekruiste bene op die woonstel vloer en
So romaties nê met sweets vir ete
Dit was net na nege, als was so vergete
Toe die kersklig weer in Langstraat uit brand
Ek vra toe dadelik vir jou is dit moontlik dat jy gou hier voor my kom staan?

En ek maak oop die yskas deur
Dans met die liggie aan
Voel jy die atmosfeer?
Die stilte sal ons nooit kan keer

Jy is vir my perfek jy laat my dink dat ek
Vir 'n honderd duisend jaar met jou sal dans en
Nooit ooit sal ophou nie
My middernag meisie

Ek is nie bang vir donker maar jy laat my wonder
Of ek ooit kan klaar kom sonder jou?
Ek draai jou in die rondte dans op ons eie ritme
Jy sê my hartklop laat jou veilig voel
Net voor die maanlig vanaand gaan verdwyn wil ek jou in my arms vashou

En jy maak oop die yskas deur
Dans met die liggie aan
Voel jy die atmosfeer?
Die stilte sal ons nooit kan keer

Jy is vir my perfek jy laat my dink dat ek
Vir 'n honderd duisend jaar met jou sal dans en
Nooit ooit sal ophou nie
My middernag meisie o middernag meisie o

En jy hardloop die trappe op
En spring op die bed
Jy val in my arms ek het jou kom red
Jy wil dans jy wil nog 'n keer dans

So kom ons maak oop die yskas deur
Dans met die liggie aan
Voel jy die atmosfeer?
Die stilte sal ons nooit kan keer

Jy is vir my perfek jy laat my dink dat ek
Vir 'n honderd duisend jaar met jou sal dans en
Nooit ooit sal ophou nie
My middernag meisie

Maak oop die yskas deur
Dans met die liggie aan
Voel jy die atmosfeer?
Die stilte sal ons nooit kan keer

Jy is vir my perfek jy laat my dink dat ek
Vir 'n honderd duisend jaar met jou sal dans en
Nooit ooit sal ophou nie
My middernag meisie