Karolis
Worsie Visser
4:32Wie maak vir Gansbaai lekker? Wie maak vir Gansbaai lekker? Wie maak ja wie, wie maak ja wie? Wie maak vir Gansbaai lekker? Wie maak vir Gansbaai lekker? Wie maak vir Gansbaai lekker? Wie maak ja wie, wie maak ja wie? Wie maak vir Gansbaai lekker? As die groen en goud op die lyn gaan staan Wie kan dit hou my maat wie kan dit hou? As die groen en goud op die lyn gaan staan Wie kan dit hou my maat wie kan dit hou? Maar wie maak vir Gansbaai lekker? Wie maak vir Gansbaai lekker? Wie maak ja wie, wie maak ja wie? Wie maak vir Gansbaai lekker? Boegoemberg se dam is 'n dood lekker dam Dis daar waar die meisies hulle hare was en kam Emma Kom sê maar kom sê maar vir jou grandma Emma wil 'n biscuit hê Ma wie maak vir Gansbaai lekker? Wie maak vir Gansbaai lekker? Wie maak ja wie, wie maak ja wie? Wie maak vir Gansbaai lekker? Poliesman kan my nie vang nie, vang nie Vir hom is ek tog glad nie bang nie Poliesman kan my nie vang nie, vang nie Vir hom is ek ook glad nie bang nie Wie maak vir Gansbaai lekker? Wie maak vir Gansbaai lekker? Wie maak ja wie, wie maak ja wie? Wie maak vir Gansbaai lekker? Wie maak vir Gansbaai lekker? Wie maak vir Gansbaai lekker? Wie maak ja wie, wie maak ja wie? Wie maak vir Gansbaai lekker?